
Landboutegnologie
Ekonomiese besluitneming en vooruitgang;
Identifisering en oplos van probleme;
Kommunikasie in die landboubedryf;
Nuwe tegnologie te kan gebruik;
Produktiewiteit;
Entrepreneurskap.



Vereeniging Hoërskool se koshuisfasiliteite maak dit die ideale skool om met 'n Landbou-Akademie te begin. |

Grondkunde,
Plantkunde,
Veekunde,
Landbou ekonomie,
Basiese chemie,
Basiese biologiese konsepte,
Volhoubare natuurlike hulpbron benutting,
Bestuur van die natuurlike omgewing.






Vereeniging Hoërskool is aangewys as die beste akademiese skool in Sedibeng-Oos distrik vir 2009. |
Landboubestuurspraktyk
Die landbouvakke Veekunde, Akkerbou en Toegepaste Landbouwetenskap vorm nou deel van Landboubestuurspraktyk.
Aspekte wat onder hierdie vakgebied resorteer is:
Bestuursvaardighede;
Plantproduksie - Kleingrane, Vrugte, Hout, Blomme, Groente;
Diereproduksie - Melkboerdery, Beesboerdery, Kleinvee, Wildsboerdery, Volstruisboerdery, Perdestudies;
Waardetoevoeging tot landbouprodukte.
(Die skool maak saam met sy adviseurs ’n keuse uit genoemde velde wat aangebied sal word in die omgewing van Vereeniging en wat by die klimaat en geaardheid van die natuur aanpas).